audio audioduration (s) 1.18 12.5 | transcription stringlengths 10 133 |
|---|---|
The gray eyes faltered; the flush deepened. | |
Daar is onbeperkte boulbeurte vir toetskrieket, vyftig vir eendagkrieket en twintig vir T20-kragmetings. | |
I was Hump, cabin boy on the schooner Ghost. | |
Benoem hulle op die diagram hierbo. | |
Die taai rooi alge kom voor in riwwe of seegrasbeddings. | |
Een spesie spreeu en een spesie meeu moet nog beskryf word. | |
Vir 'n eeu keer rus en vrede terug na Sjina en die ekonomie blom. | |
Skryf neer hoeveel keer jou hart per minuut klop. | |
Duin 35 is aan tjokkertjies bekend as 'n mooi uitkykpunt oor die gebied. | |
Elke pakkie Vuka bevat proteïne en koolhidrate. | |
Hulle vestig aandag daarop dat lug 'n nie-nul, maar nogtans klein, digtheid het. | |
Daar is een metielgroep geheg aan die hoofketting. | |
vier agt een | |
Bournemouth het teen Tottenham Hotspur in a uitklopstryd verloor , die telling was 6-4 | |
In George loop hulle rofweg van oos na wes. | |
Beuran Hendricks het 86 lopies van 25 balle aangeteken. | |
Teken 'n tabel wat jou resultate wys. | |
H.J.J. van der Walt en sy tweelingbroer was toe nog maar 29 jaar oud. | |
Hy werk nou saam met generaal Tjaart Geldenhuys van die Rooi Leeus. | |
Gradeboog, liniaal, straal boks, papier, potlode, bekers. | |
I have been doubly baptized. | |
Arsenal en Everton kom Disndag middag by Soccer City teen mekaar te staan | |
Volgens haar resep benodig Thobeka koppies meel vir een koek. | |
Frankryk voer minder paddaboudjies as Spanje en Thailand in. | |
Verskaf die gloeilamp die heeltyd lig? | |
Indië was tot 29 lopies beperk met 14 ekstras | |
Die Ostwaldproses word gebruik om salpetersuur uit ammoniak te produseer. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.